Timothy Kieswetter – Die Grap van die Huwelik – Seks Terapeut en Komediant

Uit die perd se bek: 🤭😲
– “Timothy Kieswetter, baie dankie vir weereens ‘n ‘awesome show’ in Bethlehem met baie lag, al was dit koud…… Dit bly definitief die moeite werd! Dit was lekker om die manne ook daar te hê 👏🙋‍♀️
– “Awesome verby!! So bly ek was by jou show, lanklaas so baie gelag en tog net om die waarheid te hoor!!”
– “Wat n fantastiese show dankie dat jy ons lagspiere laat werk, en dit oor die waarheid. Sien uit om jou weer te sien in Bethlehem.”
– “Wat n lekker show. Het altwee ladies nights bygewoon en my man kon nie wag vir die couple aand nie. Ons het dit geniet. Goed dat die lagspiere ook bietjie werk.”
As jy uitgemis het op die eerste suksesvolle show is jy in luck. Bespreek nou jou kaartjie vir die tweede show 20 Julie. 🔥
Event Details
Event Details